Omdat ons cheapskates is en nie geld het vir radio of TV advertensies nie, het ons so paar vriende gevra om ons uit te help met ‘n paar video clips met sommige van ons inskrywings. Dit is, om die minste te sĂȘ, hartroerende footage.
Gebruiksaanwysings
Melt Sieberhagen dramatiseer een van ons inksrywings vir ons. Gebruiksaanwysings. Moontlik voel jy dieselfde.
Witmense Met Dreadlocks
Francois Blom van die heavy Metal band Kobus, soos ons, weet nie wat die deal is met witmense met dreadlocks nie.
Jong Dames Dinamiek
Hierdie clip verduidelik homself. Toets sommer jou leesspoed ook – jy het dalk ‘n probleem.
Jag en Jagters –
Skiem jy is ‘n regte man? Jag jy?
Ek ken daai hond! Wag. Ja. DIS MY HOND!
Comment by Nakadien — October 17, 2008 @ 9:46 am |
Is julle van jul koppe af?
Ek het nog nooit in my lewe so baaie nonsense gesien nie.
Wat is die naam ven jou dealer? Ek wil rook wat julle rook.
Liefde,
Piet Van Pompies
Comment by Piet — December 17, 2008 @ 11:40 pm |
My Fok !!! Ek laaik dit !!!! en dis toe nie so baie tos nie….. !!!
Comment by zoekoe1 — February 25, 2009 @ 3:17 pm |
Smaak my die boek gaan piele wees
dink ek moer sommer nou my tjommie vir petrolgeld lat ek dit kan gaan koop
maar ek moet byse! julle ouens is lekker befok hoor
Bos-drinker uit…
Comment by Bos-drinker — May 5, 2009 @ 8:54 pm |